free web hosting | free website | Business Hosting | Free Website Submission | shopping cart | php hosting

Wie Kan help?

In elke geval daar was n bekende argeoloog of iets gewees met die naam Gert du Toit, dieselfde as ek. Toe ek nog by die Botaniese tuine gewerk het was daar n vrou wat in dieselfde veld werk as wat die Gert du Toit in was en sy het altyd gesÍ ek moet  uitvind of hy my voorvader was maar ek het nooit belang gestel nie.
Nou stel ek n bietjie meer belang.  Waar kan ek inligting kry?
Gert du Toit

Good Day
Can you perhaps tell me whether you have the children and or grandchildren (sons) of the following persons: Petrus Johannes du Toit christianed 29/9/1793 who was the son of Petrus Jacobus christianed 9/7/1769, married to Rachel Rossouw,( he was the son Pieter du Toit christianed 12/10/1741 burger Drakenstein x 21/4/1765(  Maria Catherina Botha)
Petrus Jacobus du Toit chritianed 2/7/1797 son of Christoffel du Toit christianed 25/2/1773 burger Stellenbosch married 4/9/1796 Aletta Viljoen. I am trying to establish whether they have a decendant in their line with the name Pieter Jacobus who married a  Dora/ Dorethea and died after 1914.(His children: Pieter,Pieter Jacobus, Elizabeth,Margaret and Dorethea)
Isebell Gauche

My naam is Johannes du Toit. My name kom uit my ma se familie, maar my broer se name kom uit die du Toit familie.Sy name is Petrus Stephanus Francois. My pa was Charl du Toit en sy pa was ook PSF soos my broer se naam.
My oupa PSF du Toit kom oorspronklik van Ceres in die Kaap. Hulle afstammelinge boer nog steeds daar. Die appels wat hier bemark word met Du Toit wapen op die kissies gedruk word deur hulle ge- kweek. Ek verstaan dat hulle afstam van die eerste du Toit's met die naam Gullium.

Jimmy du Toit

Tuisblad/Die eerste du Toits/Foto's